Tweede asem in wedstrydspel

Q.1
Beskrywing van stadium 1

Q.2
Wat is die kenmerke van 'n sterk, kompeterende houding by stadium 1 ?

Q.3
Wat is die doel van stadium 2 ?

Q.4
In watter stadium moet jy seker maak dat jy tussen punte jou voete aan die beweeg hou ?

Q.5
Jou doelwit in stadium 3 is.........

Q.6
Wat beteken dit om die hoogste vlak van verstandelike en fisieke gereedheid te bereik ?

Q.7
Gewoontehandelinge soos om raket te spin, rond te spring, split steps uit te voer, ens. laat jou meer fokus en konsentreer.

Q.8
'n Goeie opsomming van die 4 stadiums in 'n 2de asem in wedstrydspel is: